Pro Enviro - Environmental Assessment Practitioners

Die bou van 'n nuwe dam of die vergroting van 'n bestaande dam deur uitgrawing en/of grondverskuiwing, hetsy langs of in 'n stroom, rivierloop of rivier, ongeag die grootte daarvan, noodsaak boere om vertroud te wees met twee wette wat die moets en moenies van damme uitspel.   Lees meer | Read more...
Natuurlike hulpbronne is kosbaar en beperk. Die gebruik van intensiewe verbouingsmetodes in tonnels of nethuise laat wel 'n kleiner voetspoor op die omgewing, maar daar is steeds wetlike beperkings waarop boere ag moet slaan.   Lees meer | Read more...
Alhoewel die boer gewoonlik die basiese toerusting besit om voorbrande te maak en dit wel op sy manier maak, weet min boere dat die versuim om betyds voorbrande te maak (of glad nie te maak nie), die boer oop laat vir strafregtelike vervolging en moontlike siviele eise vir skade aangerig!   Lees meer | Read more...
Bladsye | Pages 1 
 

 

© 2012 - 2015 PRO ENVIRO.  All rights reserved.

 

RSS Feed

 

HomeAbout UsClientsEnvironmental ServicesTown Planning ServicesContact UsArticlesLinks

 

 

Designed  by Equadoor | Webmaster

 

Top of Page